Percy Sledge 1941-2015 Percy Sledge is gister in die ouderdom van 74 jaar oorlede na ’n jaar lange stryd teen kanker.