Opreg

’n Mevrou uit die voorstede loop ’n smous met klein hondjies raak op die Kaapse Parade.

Mevrou: “Is dit opregte hondjies hierdie?”
Smous: “Opreg? Ek sou soe dink mavrou! So ’n opregte stamboom mavrou, as die hondjies kon praat sou hulle nie met die likes van jou en my gemeng het nie.”

Lewer kommentaar

Leave a Reply