Anzél Gerber, internasionaal gerekende tjellis, span kragte saam met die deurwinterde orrelis Zorada Temmingh met ’n program wat musiek insluit van die virtuose Vivaldi, die sangryke Schumann, die Franse flair van Fauré, die Hongaarse huppel van die czardas, die ryk harmonieë van Rheinberger en die turbulente tokkate van Cassadó.
Hendrik Hofmeyr se aangrypende Crucifixus, spesiaal geskryf vir Gerber, sal ook gehoor word.
* Première *
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R110
Plek: NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
Datum: 9 Okt. – 11:00
Tjello en orrel,
Roekeloos,
15 September 2015.