Vrouestemme | Women’s Voices

Die aanbieder van die program is Kaapstadse komponis en pianis Hendrik Hofmeyr en die program sluit in die Kaapstadse première van sy werk ‘Die skaduwee van die son,’ geskryf in opdrag van die Woordfees ter viering van Lina Spies se 75ste verjaarsdag. Dié liedsiklus skets ‘n deernisvolle sielkundige portret van ‘n digter bekend vir haar liefde vir musiek, vir die herfs en vir Nederland.

Die sangers is Zanne Stapelberg en Minette du Toit-Pearce.

Programme | Program

Zanne Stapelberg & Hendrik Hofmeyr

Rossini – l’invito
Puccini – E l’uccelino
Verdi – Stornello
Wagner – Wesendonck Lieder

Minette du Toit-Pearce & Hendrik Hofmeyr

Schubert – 4 Mignon liedere
Heiss mich nicht reden
So lasst mich scheinen
Nur wer die Sehnsucht kennt
Kennst du das Land
Hofmeyr – Die skaduwee van die son
Pisces
Koshuis-aandete
Tweespalt
Musiek
Protes teen die poësie
Kringloop
Granados – La maja dolorosa

26 Julie 2015
16:00
R100
Nassau Centre, Nuweland

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar