Hierdie gedenkkonsert ter ere van Hendrik Hofmeyr se 60ste lewensjaar gee ‘n klein blik op die vokale komposisies van dié musikale reus in ons midde.
Musiek op die program sluit in Alleenstryd (teks deur S.V. Petersen), Of Darkness and the Heart (teks deur Fiona Zerbst), Vroeë liefde (teks deur Wilhelm Knobel) en In die skadu van
die son (teks deur Lina Spies).
Met: Minette du Toit-Pearce (mezzo-sopraan), Lauren Dasappa (sopraan), Jolene McCleland (mezzo-sopraan), José Dias (klavier) en Hendrik Hofmeyr
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: – Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R125
Plek: NG Moederkerk, Oudtshoorn
Datum: 12 Augustus 2017, 15:00
Alleenstryd: Hendrik Hofmeyr Huldigingskonsert
Alleenstryd: Hendrik Hofmeyr Huldigingskonsert
Roekeloos
2