Hierdie konsertweergawe van een van die gewildste operas in die klassieke kanon is spesiaal vir hierdie geleentheid gereduseer tot ’n uurlange werk, sonder om enige
integriteit van die oorspronklike stuk in te boet.
Al die hoogtepunte word chronologies voorgedra met sangers wat meer as een rol vertolk.
Met: Jolene McCleland as Carmen (mezzo-sopraan), Lauren Dasappa as Michaëla / Frascuita (sopraan), Linette van der Merwe as Mercédès (mezzosopraan), Chris Mostert as Don José / Le Remendado (tenoor), Niël Rademan as Escamillo bariton) en Raimondo van Staden as Le Dancaïre (bariton)
Klavierbegeleiding: José Dias
Komponis: Georges Bizet
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: – Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R125
Plek: NG Moederkerk, Oudtshoorn
Datum: 12 Augustus 2017, 18:00
Carmen – in die kleine
Carmen – in die kleine
Roekeloos
2