#NAF2015 Simfoniekonsert onder leiding van Bernhard Gueller en die solis Joanna Frankel

Die KwaZulu-Natal Filharmoniese Orkes, die dirigent Bernhard Gueller en die violis Joanna Frankel.

Hendrik Hofmeyr se Preludio e Umsindo en Antonín Dvořák se Simfonie no. 8 is op die program.

Genre: Klassieke musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen o/12 jaar
Tydsduur: 1 uur 40 minute
Kaartjies: R 70, R 80, R90 & R 100
Plek: Guy Butler Teater, Grahamstad
Datum: 4 Julie 2015

Simfoniekonsert onder leiding van Bernhard Gueller en die solis Joanna Frankel,
Roekeloos,
14 Mei 2015.

Nasionale Kunstefees 2015

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply