#NAF2015 Galakonsert onder leiding van Richard Cock

’n Vol program met die KwaZulu-Natal Filharmoniese Orkes onder leiding van Richard Cock – ’n jaarlikse instelling by die Nasionale Kunstefees.

Soliste vir die geleentheid is Musa Ngqungwana, Sorin Osorean, Boris Kerimov en Magdalene de Vries.

Genre: Klassieke musiek
Taal: Veeltalig
Ouderdomsbeperking: Geen o/8 jaar
Tydsduur: 2 uur
Kaartjies: R 70, R 80, R90 & R 100
Plek: Guy Butler Teater, Grahamstad
Datum: 5 Julie 2015

Galakonsert onder leiding van Richard Cock,
Roekeloos,
14 Mei 2015.

Nasionale Kunstefees 2015

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar