kykNET Hoogtepunte: Die storie van die passe … Gamkaskloof

Die “Hel” lê in die Suid-Kaap en jy moet die berugte Swartbergpas van Thomas Bain aanpak om daar te kom!

Leef jou Reis lê besoek af by een van die oorspronklike “klowenaars” en wys jou ‘n paar doendinge in die kloof.

Leef jou Reis, kykNET, Vrydag 5 Junie, 21h00

Lewer kommentaar

Leave a Reply