kykNET Hoogtepunte: Die storie van die passe … Gamkaskloof Die “Hel” lê in die Suid-Kaap en jy moet die berugte Swartbergpas van Thomas Bain aanpak om daar te kom!