KFO-violis keer terug na nasionale musiekkompetisie

Violis Nicholas Bruiners, ‘n bronsmedaljewenner van die 2017 Nasionale Jeugmusiekkompetisie, keer vanjaar na die kompetisie terug om as gaskunstenaar by die finaliste se galakonsert op te tree.

Verdi se Il Trovatore vir een aand in Kaapstad

Opera UCT en die Kaapstadse Filharmoniese Orkes, met die kragtige stemme van die KFO AfriArts-koor, is trots om ‘n konsertuitvoering van Giuseppe Verdi se Il Trovatore aan te bied – vir slegs een aand – by die Kaapstadse Stadsaal op 26 Junie 2025.

Nasionale Jeugmusiekkompetisie pas aan, verpletter rekords

Die 36ste Nasionale Jeugmusiek-kompetisie (NJMK), een van Suid-Afrika se invloedryke musiekkompetisies se datums, is verskuif om nou van 6 to 11Desember 2021 by die Hugo Lambrechts-Ouditorium in Parow, Kaapstad plaas te vind.

Lewendige musiek vier die nuwe normaal

Ag talentvolle jong klassieke musici span vir die eerste keer kragte saam om die nuwe normaal wat deur die globale Coronavirus pandemie veroorsaak is met drie lewendige konserte in samewerking met die Nasionale Jeugmusiekstigting (NJMS) op 9 en 10 Oktober 2020 in Kaapstad en Wellington te vier.