Die Nasionale Jeugmusiekstigting (NJMS) het ‘n beperkte aantal kaartjies vir die Finaliste Galakonsert van die Nasionale Jeugmusiekkompetisie (NJMK) van 6 tot 11 Desember by die Hugo Lambrechts-Ouditorium in Parow, Kaapstad, plaasvind, beskikbaar gestel.
Sleutelwoord Argiewe:Brandon Philips
Nog ‘n rekord spat met Nasionale Jeugmusiekkompetisie
Die 36ste Nasionale Jeugmusiekkompetisie (NJMK) gaan voort om nuwe rekords op te stel.
Fynproewers aangewys om musiekkompetisie te beoordeel
Die paneel van gesiene beoordelaars vir die 2019 Nasionale Jeugmusiekkompetisie is pas bekend gemaak.
Jong sterre jag groot note met hoë note
Die NJMK word beskryf as een van die strafste kompetisies in Suid-Afrika.
Jong sterre jaag R145 000 se prysgeld in nasionale kompetisie
Die room van Suid-Afrika se klassieke jeugmusici tussen die ouderdomme van 14 en 19 is oorgehaal om sake uit te spook vir die gesogte eerste prys van die 34ste Nasionale Jeugmusiekkompetisie van 9 tot 13 Oktober by die Hugo Lambrechts-Ouditorium in Parow, Kaapstad.
Triomfantlike fluitspeler keer terug na wedstrydarena
‘n Vorige semi-finalis en kategorie-pryswenner van die Nasionale Jeugmusiekkompetisie, Myles Roberts, keer die week triomfantlik terug na die 2017-kompetisie as die gaskunstenaar by die finaliste galakonsert.
Voorste jong musici gekies vir prima nasionale wedstryd
Altesaam 21 jong klassieke musici tussen die ouderdomme van 14 en 19 is gekeur om aan die 33ste Nasionale Jeugmusiekkompetisie van 10 tot 14 Oktober by die Hugo Lambrechts-Ouditorium in Parow, Kaapstad deel te neem.