Twee voormalige deelnemers en ‘n internasionaal-bekroonde hobospeler is onder die beoordelaars van die 2024 Nasionale Jeugmusiekkompetisie (NJMK).
Sleutelwoord Argiewe:Kaapstadse Filhamoniese Orkes
Streng veiligheid vir jeugmusiekkompetisie
Die Nasionale Jeugmusiekstigting (NJMS) het ‘n beperkte aantal kaartjies vir die Finaliste Galakonsert van die Nasionale Jeugmusiekkompetisie (NJMK) van 6 tot 11 Desember by die Hugo Lambrechts-Ouditorium in Parow, Kaapstad, plaasvind, beskikbaar gestel.