Die Stellenbosch-gebore pianis en komponis, David Earl, keer terug na sy wortels om by die beoordelaarspaneel van die Nasionale Jeugmusiekkompetisie (NJMK) aan te sluit. Hy is tans in Cambridge, Verenigde Koninkryk gebaseer.
Sleutelwoord Argiewe:Mario Nell
Opkomende musieksterre vir kompetisie aangekondig
Slegs 24 opkomende sterre vanoor Suid-Afrika is uit 35 inskrywings vir die 2025 Nasionale Jeugmusiekkompetisie gekies.
Nasionale musiekkompetisie alumni terug as beoordelaars
Twee voormalige deelnemers en ‘n internasionaal-bekroonde hobospeler is onder die beoordelaars van die 2024 Nasionale Jeugmusiekkompetisie (NJMK).
Fynproewers aangewys om musiekkompetisie te beoordeel
Die paneel van gesiene beoordelaars vir die 2019 Nasionale Jeugmusiekkompetisie is pas bekend gemaak.
Kunstekaap se jeugmusiekkompetisie kry meer pryse
Die prysgeld vir vanjaar se Kunstekaap Nasionale Jeugmusiekkompetisie het tot meer as R120 000 gestyg en sluit ‘n kontanttoekenning aan elk van die 18 gekeurde musici vanoor die hele land in.
