Die paneel van gesiene beoordelaars vir die 2019 Nasionale Jeugmusiekkompetisie is pas bekend gemaak.
Sleutelwoord Argiewe:Polina Burdukova
#kkarooklassique ATKV Openingskonsert
Die eerste buitelandse wenner van ’n ATKV klassieke musiekkompetisie span saam met die mees onlangse wenners van die ATKV se kompetisies vir sangers en instrumentaliste vir ’n verskeidenheidsprogram.