KFO-violis keer terug na nasionale musiekkompetisie

Violis Nicholas Bruiners, ‘n bronsmedaljewenner van die 2017 Nasionale Jeugmusiekkompetisie, keer vanjaar na die kompetisie terug om as gaskunstenaar by die finaliste se galakonsert op te tree.

Fynproewers aangewys om musiekkompetisie te beoordeel

Die paneel van gesiene beoordelaars vir die 2019 Nasionale Jeugmusiekkompetisie is pas bekend gemaak.