#kkarooklassique ATKV Openingskonsert

Die eerste buitelandse wenner van ’n ATKV klassieke musiekkompetisie (Burdukova in 1996) span saam met die mees onlangse wenners van die ATKV se kompetisies vir sangers en instrumentaliste (Slabbert en De Beer in 2014) vir ’n verskeidenheidsprogram van ligte klassieke werke én ietsie in Afrikaans.

Met: Polina Burdukova (tjello), Willem de Beer (klavier) en Johannes Slabbert (bariton).

Program saamgestel deur Philippus Hugo.

Genre: Klassieke musiek
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R90
Plek: NGK Park, Oudtshoorn
Datum: 13 Augustus 2015, 18:00

Klein Karoo Klassique 2015

ATKV Openingskonsert,
Roekeloos,
21 Julie 2015.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar