Die prysgeld vir vanjaar se Kunstekaap Nasionale Jeugmusiekkompetisie het tot meer as R120 000 gestyg en sluit ‘n kontanttoekenning aan elk van die 18 gekeurde musici vanoor die hele land in.
Sleutelwoord Argiewe:Kutlwano Masote
#NAF Agreed
Agreed is ’n trio monoloë, beklemtoon deur die tjello.