Jazzart Dance Theatre vier vanjaar hul 50ste bestaansjaar.
Sleutelwoord Argiewe:Kaapse Filharmoniese Orkes
Elijah deur Felix Mendelssohn
Elijah, Mendelssohn se oratorium, se kernmateriaal is een van die aangrypendste temas in die geskiedenis van religieuse koormusiek en is saam met Händel se Messias waarskynlik dié gewildste oratorium.
Fiëstas vereer drie legendes vir hul lewensbydrae
By vanjaar se Fiëstas word daar weer erkenning gegee aan drie veterane vir hul bydrae tot die vermaakbedryf in Suid-Afrika.
Nuwe Nobel-stuk debuteer by Kunstekaap-musiekkompetisie
Die boeiende koorwerk wat was spesiaal vir Kaapstad se Nobelvredesberaad geskryf is sal nou vir die eerste keer by die jaarlikse Kunstekaap Nasionale Jeugmusiekkompetisie opgevoer word.
Kunstekaap se jeugmusiekkompetisie kry meer pryse
Die prysgeld vir vanjaar se Kunstekaap Nasionale Jeugmusiekkompetisie het tot meer as R120 000 gestyg en sluit ‘n kontanttoekenning aan elk van die 18 gekeurde musici vanoor die hele land in.
Nederburg Konsertreeks beloof om weer te beïndruk
Die gewilde Nederburg Konsertreeks imponeer van Junie tot Desember vanjaar weer met konserte deur top internasionale kunstenaars en gevierde Suid-Afrikaanse musici.
Swan Lake vir Stadsballet se 80ste
Die Kaapse Stadsballet vier hul 80ste verjaarsdag met die grootste van alle klassieke balette by die Operahuis.
#Suidoosterfees2014 Kaapstad Klassiek
’n Reis deur die geskiedenis van klassieke musiek in Kaapstad.
Cirque de la Symphonie
Die Kaapse Filharmoniese Orkes bied ‘n splinternuwe produksie by die Kunstekaap Operahuis in Kaapstad aan om die betowering van die sirkus na die musiekteater te bring.
Traviata bekoor
Giuseppi Verdi se opera La traviata is sekerlik een van die wêreld se mees gunsteling verhoogwerke.