Joburg Ballet bring die bekroonde produksie van La Traviata -The Ballet vir die eerste keer na die Teatro by Montecasino vir ‘n kort seisoen van net vyf vertonings van 2 tot 4 Augustus 2024.
Sleutelwoord Argiewe:Allan Stephenson
Traviata bekoor
Giuseppi Verdi se opera La traviata is sekerlik een van die wêreld se mees gunsteling verhoogwerke.
