Die beminde prima ballerina, Tracy Li, maak ‘n welkome terugkeer na die verhoog in die naamrol van Camille, wat van 2-12 Mei deur die Kaapse Stadsballet in Kunstekaap opgevoer word.
Sleutelwoord Argiewe:Kaapse Filharmoniese Orkes
Joshua Bell in Concert
Die wêreld-bekende violis Joshua Bell speel die Brahms Viool Concerto in D majeur met die Kaapse Filharmoniese Orkes by die Operahuis by die Kunstekaap in Kaapstad.