Die beminde prima ballerina, Tracy Li, maak ‘n welkome terugkeer na die verhoog in die naamrol van Camille, wat van 2-12 Mei deur die Kaapse Stadsballet in Kunstekaap opgevoer word.
Sleutelwoord Argiewe:Guiseppe Verdi
Opera Nostalgie: EOAN80/VERDI200
Beleef ’n aand van nostalgie en operamusiek.
