Die wêreld-bekende violis Joshua Bell speel die Brahms Viool Concerto in D majeur met die Kaapse Filharmoniese Orkes by die Operahuis by die Kunstekaap in Kaapstad.
Die program bevat ook Beethoven se Derde Simfonie (Eroica) en Rossini se La gazza ladra Overture.
2 September 2012
Kaartjies wissel van R250 tot R420.