Swan Lake

Dada Masimolo se weergawe van Swan Lake het gister begin by The Dance Factory in Newtown, Johannesburg.

Masimolo is in 2011 aangewys as een van die Top 100 uitblinkers van die jaar deur The Star. Haar reïnterpretasie van die klassieke stuk is ‘n fusie van ballet en Afrika dans.

Die dansers sluit Masimolo in asook bekende name soos Ipeleng Merafa, Bailey Snyman en Nicola Haskins.
Daar is ag vertonings van Swan Lake, die laaste op 9 September.

Kaartjies kos R110.

Swan Lake in Afrika
Swan Lake in Afrika

(foto John Hogg)

Lewer kommentaar

Leave a Reply