Na 30 jaar skop Johnny Clegg nog hoog. Hy toer tans in Amerika, maar is 15 en 16 September terug vir vertonings by The Teatro in Montecasiono in Fourways, Johannesburg.
Die Soweto Gospel Choir is deel van die Clegg skouspel.
Kaartjies begin by R225.

