Independent News and Media (INM), Suid-Afrika se grootste koerantgroep, is te koop.
Sleutelwoord Argiewe:The Star
Tambo kap Zuma oor skildery
Die dogter van die ontslape ANC-veteraan Oliver Tambo het min simpatie met pres. Jacob Zuma se klag oor ‘n omstrede kunswerk van homself.
Liberty Health weier behandeling vir danser
Liberty Health het geweier om te betaal vir ‘n danser se program van 12 weke by ‘n rehabilitasie-hospitaal, het ‘n berig Maandag gesê.
WTF: Sepie-vrae in vraestelle
Die departement van basiese onderwys ondersoek ‘n vraag oor sepiekarakters wat in ‘n gr. 9-vraestel verskyn het.
R700 000 se huurmotors vir Me Zumas
Die polisie se beskermingseenheid het sowat R700 000 begroot vir pres. Jacob Zuma se vroue se huurmotors, het The Star berig.
Een ANC stem teen media-tribunaal
Tokyo Sexwale sê dat die media se onafhanklikheid “deur die grondwet beskerm word.”
‘Stoute’ metropolisie
The Star berig dat twee metropolisiebeamptes in ‘n “onvanpaste posisie” betrap is.
