R700 000 se huurmotors vir Me Zumas

Die polisie se beskermingseenheid het sowat R700 000 begroot vir pres. Jacob Zuma se vroue se huurmotors, het The Star berig.

Die tender is aan Avis Rent a Car toegeken. Dié kontrak beloop maandeliks R30 000 oor ‘n tydperk van twee jaar.

Luukse wiele vir Zuma se vroue kos R700 000

Lewer kommentaar

Leave a Reply