“‘n 33-jarige vroulike konstabel is in hegtenis geneem nadat sy na bewering haar man in Etwatwa, Benoni, Sondagoggend doodgeskiet het, het die polisie gesê.”
Sleutelwoord Argiewe:Benoni
Man slaan bom met hamer in Benoni
” ‘n 47-jarige werker by ‘n skrootmetaalonderneming in Benoni is dood toe hy ‘n mortierbom met ‘n hamer geslaan en dit ontplof het, het die Gautengse polisie Dinsdag gesê.”
Benoni onderwyser gevang met kinderpornografie
“‘n Senior onderwyser by ‘n laerskool in Benoni is geskors nadat hy betrap is terwyl hy kinderpornografie met ‘n skool se rekenaar uitdruk.”
‘Stoute’ metropolisie
The Star berig dat twee metropolisiebeamptes in ‘n “onvanpaste posisie” betrap is.
Skoonmaker
Daar was hierdie dieretuin met ‘n baie horny vroulike gorilla.
