Die Kaapse Stadsballet vier hul 80ste verjaarsdag met die grootste van alle klassieke balette by die Operahuis.
Sleutelwoord Argiewe:The Royal Ballet
Internasionale Sterre in Kaapse Stadsballet se Slapende Skoonheid
Twee internasionale balletsterre van The Royal Ballet in Covent Garden, London sal in die Kaapse Stadsballet se produksie van Die Slapende Skoonheid optree.
