Die asemrowende romantiese ballet, Giselle, open op 25 September by Kunstekaap in Kaapstad en gehore kan uitsien na optredes deur voorste dansers van die Koninklike Ballet en Kaapstadse Stadsballet.
Sleutelwoord Argiewe:Kim Vieira
The Vortex
The Vortex is ’n ballet gebaseer op Noël Coward se verhoogstuk met dieselfde naam.
Kaapstadse Stadsballet-dansers kry bevordering
Die Kaapstadse Stadsballet, wat tans repeteer vir hul Julie seisoen by die Kunstekaap Teater, het onlangs aangekondig dat van hul dansers bevorder is.
Ballet Beautiful bied ’n klassieke én kontemporêre dansfees
Die Kaapstadse Stadsballet se uitmuntende program ter herdenking van hulle 80ste bestaansjaar word in Julie voorgesit met ’n opwindende en gevarieerde program, Ballet Beautiful.
Kaapse Stadsballet Opedag
Die jaarlikse Opedag van die Kaapstadse Stadsballet beloof om die publiek weereens agter die skerms te neem vir ’n insiggewende kykie na die wêreld van tutus, tiaras en satyn balletskoene.
Internasionale Sterre in Kaapse Stadsballet se Slapende Skoonheid
Twee internasionale balletsterre van The Royal Ballet in Covent Garden, London sal in die Kaapse Stadsballet se produksie van Die Slapende Skoonheid optree.