Swan Lake
Roekeloos
6 April
Roekeloos
6 April
Die Kaapse Stadsballet vier hul 80ste verjaarsdag met die grootste van alle klassieke balette by die Operahuis.
Die Kaapstad Filharmoniese Orkes begelei die geselskap met gaskunstenaars van die Britse Royal Ballet, Federico Bonelli en sy dansmaat Hikaru Kobayashi, by uitgesoekte vertonings van Swan Lake.