’n Kragtige dansuitvoering deur Jazzart met ’n program vol verskeidenheid, wat temas van eenheid, veerkragtigheid en selfontdekking uitbeeld.
Sleutelwoord Argiewe:Jazzart Dance Theatre
50 Years of Dance
Jazzart Dance Theatre vier vanjaar hul 50ste bestaansjaar.
#suidoosterfees Kunstreffers: Konsert van Hoop
‘n Musiek- en dansskouspel soos nog nooit tevore.
Three’s Company
Three’s Company bestaan uit produksies van twee van Kaapstad se balletgeselskappe, Jazzart Dance Theatre en die Cape Dance Company.
Fees van kunste vir die Suid-Kaap
‘n Fees van werkswinkels en konserte tref eersdaags die Suid-Kaap wanneer die Kunstekaap met hul uitreikingsprogram begin in George.