#suidoosterfees Kunstreffers: Konsert van Hoop

‘n Musiek- en dansskouspel soos nog nooit tevore.

In samewerking met Artscape en onder die bekwame leiding van musiekmaestro Janine Neethling.

Die program word gevul met uitstekende optredes deur Brandon October, Corlea Botha, Ivan Siegelaar, Dizu Plaatjies en die Cape Town Opera Vocal-ensemble.

JazzArt, Unmute Dance Company en Cape Town City Ballet sal klassieke, Afrika- en kontemporêre dans items na die verhoog bring, terwyl die wenners van die eerste Suidoosterfees Talentsoektog ook die verhoog met al die sterre sal deel.

* DEBUUT *

Met Brandon October, Corlea Botha, Ivan Siegelaar, Cape Town City Ballet, Cape Town Opera Vocal ensemble, Che-V, Andrea Mathews, Frederico Grainger, The Professionals

Regie Matthew Wild

Musiekregie Janine Neethling
Samestelling Marlene le Roux

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R80
Plek: Kunstekaap Operahuis, Kaapstad
Datum: Woensdag 27 April 15:00-16:15

Suidoosterfees 2016

Kunstreffers: Konsert van Hoop,
Roekeloos,
4 April 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply