Elijah deur Felix Mendelssohn
Elijah, Mendelssohn se oratorium, se kernmateriaal is een van die aangrypendste temas in die geskiedenis van religieuse koormusiek en is saam met Händel se Messias waarskynlik dié gewildste oratorium.

Die Ou Testamentiese verhaal en veelsydige dramatiese musiek dra grootliks by tot die werk se volgehoue gewildheid oor meer as 150 jaar.

Met: Libertaskoor en die Kaapse Filharmoniese Orkes o.l.v. Johan de Villiers

Soliste: Magdalene Minnaar (sopraan), Minette du Toit-Pearce (mezzosopraan), Given Nkosi (tenoor) en Conroy Scott (bariton)

Genre: Klassieke musiek
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 2 uur
Kaartjies: R100-R140 | R120-R160 by die deur
Plek: Endler-saal, Stellenbosch
Datum: 10, 11 Maart 15:00
Woordfees 2018


Elijah deur Felix Mendelssohn

Elijah deur Felix Mendelssohn


2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply