Amanzi – chant vir my dorsland
Gedeelde dors, dieper dors en ons ewige passie vir water.

Die stemkunstenaar Frieda van den Heever gaan jou op ’n verkenningstog neem en jou dors met fyn woordkuns les. Sy sing van droogtes en vloede, brande en oorstromings, paleise en pondokke, vryheid en verslawing, moederskap en kindwees, skreiende verlies en vlammende vreugde.

Kom drink in oorvloed by dié fontein!

* Debuut *

Met: Met: Frieda van den Heever (sang en klavier), Sven Blumer (kitaar), Francois van der Merwe (baskitaar), Rico Wessels (perkussie) en Marina Louw (altviool)

Regie, teks, vervaardiging en musiek: Frieda van den Heever

Verhoogbestuur: Melissa Jacobs

Genre: Musiek
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R130 | R150 by die deur
Plek: Weltevreden-restaurantteater & Amazink, Stellenbosch
Datum: 2 Maart 12:30 & 6 Maart 19:00 (Weltevreden), 8 Maart 20:00 (Amazink)
Woordfees 2018


Amanzi – chant vir my dorsland

Frieda van den Heever
Frieda van den Heever

Amanzi – chant vir my dorsland


3

Lewer kommentaar

Leave a Reply