’n Nuwe, klassieke program van opera arias, kunsliedere en Zanne Stapelberg de Lange se groot musikale liefde, Spaanse Zarzuela arias en liedere.

Op die spyskaart is “Die Lied aan die Maan” uit Dvorák se opera Rusalka, die vurige “El Vito” van Fernando Obradors, “Le Spectre de la Rose” van Hector Berlioz, “Vissi d’arte” uit Puccini se aangrypende opera Tosca en “Still Dream” uit die rolprent Rise of the Guardians.

Met: Zanne Stapelberg de Lange & Elna van der Merwe (klavier)

Die Boer restaurant teater- Sondag 25 Maart om 13h30
Kaartjies: R160
Bespreek: 021 979 1911/ aanlyn by www.dieboer.com

Zanne Stapelberg de Lange
Zanne Stapelberg de Lange

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar