#Suidoosterfees2014 Kaapstad Klassiek

’n Reis deur die geskiedenis van klassieke musiek in Kaapstad – dit is musiek waaroor Kapenaars al generasies lank gaande is, maar daar is ook musiek wat deur die stad geïnspireer is.

Die konsert word afgesluit met ‘n nuwe Kaapse lied gekomponeer deur Kathleen Tagg en Zanne Stapelberg. Die lirieke is deur Willem de Vries en dit vier Kaapstad en sy mense.

Met: Friedel Mitas (Sopraan), Zanne Stapelberg (Sopraan), Lukhanyo Moyake (Tenoor), Kaapse Filharmoniese Orkes onder leiding van Brandon Phillips

Samesteller: Wayne Muller

Suidoosterfees 2014

Kaapstad Stadsaal
Datum: Do 30 Jan @ 20:00
Kaartjies: R100

Lewer kommentaar

Leave a Reply