Die boyfriend se funeral


“Mavrou!” Gil Meraai uit die kombuis uit. “Ek is terug vanni Pick ‘n Pay mettie shopping!”
“Kon jy alles kry?”
“Ja, mavrou! Mavrou?”
“Ja! Meraai?”
“Kan ek môre afkry?”
“Hoekom Meraai?”
“Dis my boyfriend se funeral mavrou!”
“Haai siestog Meraai, en jy sê dan niks?”
“Hy’s noggie dood mavrou, maar na ek daai bastard da byrie supermarket sien vry het met daai girl … vanaand skop ek vir hom in sy maai!”

♦♦♦

(Stuur jou grappe na bydraes [by] roekeloos.co.za)

♦♦♦

Koop / Buy 10 Jaar van Afrikaanse Grappe (e-Boek PDF, DRM Free)

10 Jaar van Afrikaanse Grappe is ook in ‘n gedrukte weergawe beskikbaar. Vra by jou naaste Exclusive Books.

Lewer kommentaar

Leave a Reply