#Suidoosterfees2014 Beauty Queen

’n Onaansienlike eensame oujongnooi, Maureen, se eerste en heel moontlik laaste kans om liefde te vind, en haar manipulerende ma wat alles in haar vermoë probeer om die verhouding te verongeluk.

The Beauty Queen of Leenane het vier Tony’s gewen asook die Drama Desk, Outer Critics Circle, Drama League en Lucille Ortel Toekennings vir Beste Toneelstuk.

Met: Marga Van Rooy, Hanli Rolfes, Duncan Johnson, Anelisa Phewa

Teks: Martin McDonagh
Verwerk & vertaal: Hugo Taljaard
Regie: Henry Mylne

Suidoosterfees 2014

Fugard-teater, Kaapstad
Ouderdomsbeperking: Geen onder 14
Datums: Do 30 Jan @ 19:30 | Vr 31 Jan @ 12:30 | Sa 1 Feb @ 10:30
Kaartjies: R120

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar