Fiëstas gaan die sterre laat skitter

Op 5 Maart 2015 rol kykNET vir die vyfde keer die blou-tapyt uit vir ‘n glansryke toekenningsgeleentheid om die rolspelers en talent in die Afrikaanse kunste te vereer.

Nederburg Konsertreeks beloof om weer te beïndruk

Die gewilde Nederburg Konsertreeks imponeer van Junie tot Desember vanjaar weer met konserte deur top internasionale kunstenaars en gevierde Suid-Afrikaanse musici.