Nuwe Kaapse musiekkollektief tree in met ‘n Suid-Afrikaanse première

‘n Splinternuwe Suid-Afrikaanse klassieke komposisie premières van 19 tot 23 Januarie 2022 in Kaapstad en die Boland by die vyf intreekonserte van die Kaapse Kamermusiekkollektief (KKMK).