Die KKMK het Suid-Afrikaanse komponis en vooraanstaande jazz-musikant, Paul Hamner, opdrag gegee om ‘n nuwe werk spesifiek vir dié ensemble te skryf.
Sleutelwoord Argiewe:Liesl Stoltz
African Explorations
In 2011 het Liesl Stoltz begin met ’n post-doktorale projek om Suid-Afrikaanse kunsmusiek-komponiste en veral hul fluitkomposisies te bevorder.
Die musiek van Braam du Toit
Hierdie eenmalige program sluit onder andere musiek in uit die teaterproduksies Land van Skedels, Balbesit, Die Kortstondige Raklewe van Anastasia W. en ook die bekroonde opera, Poskantoor.