Hierdie eenmalige program sluit onder andere musiek in uit die teaterproduksies Land van Skedels, Balbesit, Die Kortstondige Raklewe van Anastasia W. en ook die bekroonde opera, Poskantoor.