
Saam met Magdalene Minnaar op die verhoog is mezzo-sopraan Vasti Knoesen, Liesl Stoltz (fluit), Beatrix Mari du Toit (klarinet) en die bekende Portugese pianis Jose Dias. Die Progress Marsjeerorkes sal by die hulle aansluit vir uittreksels uit Nicola Hanekom se Land van Skedels asook ’n nuutgekomponeerde werk.
Saterdag 17 Oktober 2015 om 19:30
Moederkerk, Swellendam
R100 (volwassenes)
R80 (pensionarisse)
R60 (skoliere)
