Die Overberg Op Die Plaas Fees beloof om nie net ‘n “moerse lekker musiekfees” te wees nie, maar ook ‘n geleentheid om die mees Suidelikste punt van Afrika se natuurskoon, sy mense en sy strande te geniet.
`n Heerlike bestemming om vir `n paar dae te kom ontspan.
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R120 & R450 (kinders onder 11 jaar gratis)
Plek: Uitspan Farm, Bredasdorp
Datum: 16 – 20 Desember 2015 – 08:00
Overberg Op Die Plaas Fees,
Roekeloos,
9 Oktober 2015.
