// jy lees ...

Kortliks

Die kortstondige raklewe van Anastasia W

Die gevierde skrywer Marlene van Niekerk (Triomf, Agaat) pak saam met regisseur Marthinus Basson ‘n vlymskerp satire aan.

Musiekteater met ‘n tikkie van die absurde, ‘n dwarsklap swart humor en ‘n gesonde porsie sosiale kommentaar.

Musiek: Braam du Toit en Mr Cat and the Jackal.
Met o.a. Nicole Holm en Eben Genis.
Aangebied deur TEATERteater.

Aardklop 2010

Ko-produksie: Aardklop en Absa KKNK.
Ondersteun deur die Hiemstra Trust en Het Jan Marais Nationale Fonds. Aanspraakmaker op die AngloGold Ashanti/Aardklop-Smeltkroesprys.

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Seks in die Suburbs
  2. KKNK 2008 Program
  3. Op ‘n hoë noot
  4. Elders aan diens
  5. Saad

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

  1. [...] keer in twee dekades die verhoog sal betree. Marlene van Niekerk se debuutwerk vir die verhoog, Die kortstondige raklewe van Anastasia W (‘n koproduksie met Aardklop), wat handel oor die weerloosheid van die gebrutaliseerde mens, [...]

    Geskryf deur Bymekaarkomplek vir die kunste « Roekeloos | 2 April 2011, 10:22

Switch to our mobile site