Daar is min dinge wat ’n mens so bly kan maak soos mooi rugby. Opgewonde maak, deel van ’n span maak. Krag en spoed en
vernuf. Dinge wat saakmaak – ook van die veld af. Drieë kan jy druk as jy balbesit het.
Dis hoe jy wen.
Teks: Saartjie Botha
Regie en ontwerp: Jaco Bouwer
Choreografie: Ina Wichterich
Komposisie: Braam du Toit
Musikale regisseur: Awie van Wyk
Met Geon Nel, Albert Pretorius, Marlo Minnaar, Thomas Erlank, Kabi Thulo, Brendon Daniels, Tebogo Munyai, Kobus van der Colff, De Klerk Oelofsen, Ludwig Binge, Andrew Laubscher, Wessel Pretorius (k), Michael Wallace, Temba Mbuli, DJ Mouton, Lizo Thsaka, Siphesile Mdena, Pietie Beyers, Gabrielle Marchand, Graham Bourne, Andile Vellum, Apollo Ntshoko, Neels Coetzee en Mark Hoeben
* Debuut *
Taal: Afrikaans
80 minute
Prys: R100
SANW-ouditorium, Oudtshoorn
30 Maart tot 2 April 20:00
Lewer kommentaar