#Woordfees Life is Beautiful

Die twee jeugorkeste van Kaapstad en Stellenbosch span kragte saam in ʼn konsert van bekende werke wat aanklank sal vind by allerlei musiekliefhebbers.

Musiek van Beethoven en Brahms kan gehoor word saam met werke deur Mendelssohn en Mozart. Die repetorium sluit onder meer musiek uit ballette, operas en rolprente in.

Met: Kaapse Filharmoniese Jeugorkes olv Brandon Phillips, en die Stellenbosch Jeugorkes olv Ronella van Rensburg

Genre: Klassieke musiek
Taal: Veeltalig
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur 30 minute
Kaartjies: R120 | R140 by die deur
Plek: kykNET Endler, Stellenbosch
Datum: 13 Maart 11:00

Woordfees 2016

Life is Beautiful,
Roekeloos,
12 Maart 2016.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar