Die twee jeugorkeste van Kaapstad en Stellenbosch span kragte saam in ʼn konsert van bekende werke wat aanklank sal vind by allerlei musiekliefhebbers.