Drie jong musici het verlede week geseëvier in die 2021 Nasionale Jeugmusiekkompetisie.
Sleutelwoord Argiewe:Eike Coetzee
Johannesburgse tiener wen gesogte SA nasionale musiekprys
‘n Veertienjarige tuis-skool violis van Parktown Noord, Johannesburg, Gilah Kellner, het met die louere weggestap in vanjaar se Nasionale Jeugmusiekkompetisie.
